Lifestories Development

Home Privacy Policy Lifestories on Google Play
Home Privacy Policy Lifestories on Google Play

Afrikaanse Kleuter Pret

Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos kleure, syfers, vorms en tel.
Die speletjies is spesifiek eenvoudig gemaak om die kind toe te laat sonder veel bystand te kan speel sonder dat die aktiwiteit sal toe maak omdat hul per ongeluk die terug ("back ") of onlangs ("recent apps") knoppie raak druk. Die advertensies is ook net op die hoof skerm geplaas waar die ouer die kind help om 'n aktiwiteit te kies, sodoende behoort die kind nie per ongeluk advertensies oop maak nie.
Daar is ook 'n betaalde weergawe beskikbaar wat geen advertensies bevat nie.
Dankie dat u hierdie program oorweeg. Ons sal waardeer as u hierdie program "rate"
op die Google play store en kommentaar lewer, positief of negatief , sodat ons hierdie program kan aanhou verbeter.

Privacy Policy
Google Play
Get it on Google Play